Skip to content

KZN LUR betreur slagoffer van brand in Coal Yard-plakkerskamp [KLANK]

# Thulasizwe Buthelezi van KwaZulu-Natal Samewerkende Regering en Tradisionele Sake het haar meegevoel betuig na ‘n dodelike brand by die Coal Yard informele nedersetting in Msunduzi. Een persoon is dood nadat hy gister ernstige beserings in die brand opgedoen het. Nagenoeg 22 huishoudings en 66 inwoners is geraak. Sandile Ngema van die Departement sê provinsiale rampbestuurspanne en die Msunduzi Munisipaliteit het noodverligting verskaf, terwyl skadebepalings voortduur:

ENG NgemaOnCoalYard