Skip to content

Vier sterf in botsing op die N2 naby Umtubatuba, KZN [KLANK]

# Die KwaZulu-Natalse Padverkeersdirektoraat ondersoek die oorsaak van ‘n ongeluk in die vroeë oggendure wat die lewens van vier mense geëis. ‘n Bakkie en ‘n minibus het gebots op die N2 by die Bhoboza-afrit in die Inkosie uMtubatua-plaaslike munisipaliteit. Ndabezinhle Sibiya van die provinsiale Departement van Vervoer en Menslike Nedersettings sê winterreise in die nag verhoog die gevaar van ongelukke aansienlik weens verminderde sigbaarheid en erge bestuurdersmoegheid:

ENG SibiyaOnAccident