Skip to content

Afrika Mayibuye-beweging verwelkom bedanking van IDAC se hoof [KLANK]

# Die Afrika Mayibuye-beweging verwelkom die bedanking van die hoof van die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie, Andrea Johnson. President Cyril Ramaphosa het haar versoek aanvaar om haar amp te ontruim kragtens die Wet op die Nasionale Vervolgingsgesag. Die beweging se woordvoerder, Sydney Baloyi, sê Johnson se bedanking is die onvermydelike gevolg van ‘n ampstermyn gekenmerk deur growwe wangedrag, magsmisbruik en ‘n roekelose minagting vir die lewens en loopbane van onskuldige Suid-Afrikaners:

ENG BaloyiONResignation