# Die Stad Tshwane is bekommerd oor die skerp styging in inhegtenisnemings vir dronkbestuur. Polisie-woordvoerder Puleng Motholo sê meer as 58 motoriste is die naweek aangekeer vir bestuur onder die invloed van alkohol tydens padveiligheidsoperasiesin Centurion, Mamelodi, Mabopane, Bronkhorstspruit, Sinoville en Pretoria-Noord. Sy sê dit beklemtoon ‘n blatante minagting vir die wet deur mense wat min omgee vir padveiligheid en die katastrofiese gevolge wat hulle roekelose gedrag inhou:
Tshwane se Metropolisie bekommerd oor onstellende styging in dronkbestuur [KLANK]
ENG MotholoONDrunk