Skip to content

Sokker: Suid-Afrikaners gevra om Banyana Banyana te ondersteun [KLANK]

# Sokker: Die regering vra Suid-Afrikaners om Banyana Banyana te ondersteun wanneer hulle hul Afrikabeker-titel in Marokko begin verdedig. Desiree Ellis se span begin hul veldtog vanaand teen Tanzanië. Die regering se waarnemende woordvoerder, William Baloyi, sê die spelers dra die hoop van die nasie, en saam kan die land hulle inspireer om hul beste te lewer:

ENG BaloyiONBanyana