# Sokker: Banyana Banyana se hoofafrigter, Desiree Ellis, het die belangrikheid beklemtoon van ‘n oorwinning oor Tanzanië in vanaand se Afrikabeker-groepswedstryd in Casablanca, Marokko. Die twee lande het gelykop gespeel in hul laaste ontmoeting. Ivoorkus en Burkina Faso is ook in Groep B. Die vier spanne in die halfeindronde sal kwalifiseer vir volgende jaar se Wêreldbekertoernooi in Brasilië. Ellis sê hulle het goed voorberei vir die toernooi:
Sokker: Banyana Banyana se afrigter sê oorwinning in Wafcon-openingswedstryd sal toon aangee vir res van toernooi [KLANK]
ENG EllisOnVitalOpener