# Die DA vra dat Suid-Afrika moet wegbeweeg van Transnet wat die land se vragspoornetwerk bestuur, en eerder privaat maatskappye toe te laat om die bedryf van belangrike spoorlyne oor te neem. Dit volg na die vrystelling van die jongste netwerkverklaring deur die bestuurder van Transnet se Spoorweginfrastruktuur. Chris Hunsinger van die DA sê die plan laat sommige privaat maatskappye toe om hul treine op die netwerk te bedryf, maar Transnet sal steeds die spore, infrastruktuur en bestuur van die netwerk beheer:
DA vra privaat operateurs om belangrike vragspoorlyne oor te neem [KLANK]
AFR HunsingerONTransnet