# Die Gautengse Departement van Paaie en Vervoer sê hy verskerp pogings om verkeerstekens op kruisings reg oor die provinsie te herstel. Die herstelprogram sluit aansienlik strenger veiligheidsmaatreëls in om kabeldiefstal en vandalisme te voorkom. Die departement se woordvoerder, Lesiba Mpya, sê skade aan padinfrastruktuur ontwrig verkeersvloei en stel die publiek se veiligheid in gevaar:
Gauteng verskerp pogings om verkeerstekens te herstel [KLANK]
ENG MpyaONEfforts