# Die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, sê dis nie die polisie se basiese verantwoordelikheid om immigrasiewette af te dwing nie. Hulle werk egter saam met die betrokke departemente om wetstoepassing te ondersteun. Wetstoepassingsowerhede het tot op hede 354 inhegtenisnemings en vervolgings geregistreer wat met migrasie verband hou. Cachalia sê daar is geen bykomende opleidingsvereistes vir polisiebeamptes om immigrasiewette toe te pas nie:
Firoz Cachalia sê toepassing van immigrasiewette is nie SAPD se basiese verantwoordelikheid [KLANK]
ENG CachaliaOnTraning