Skip to content

Rise Mzansi, GOOD-party benoem Sarah Mabotsa as Tshwane-burgemeesterskandidaat [KLANK]

# Rise Mzansi en die GOOD-party het Sarah Mabotsa benoem as hul Tshwane-burgemeesterskandidaat vir die 2026-plaaslikeregeringsverkiesing. Mabotsa, die stad se burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Ontwikkeling en Ruimtelike Beplanning, se benoeming is in Montana, Pretoria, aangekondig. Die partye het haar beskryf as ‘n etiese leier wat daartoe verbind is om openbare fondse te beskerm en inwoners te dien. Sy bly daartoe verbind om die stadsfinansies reg te ruk en ekonomiese groei te bevorder:

ENG-MabotsaOnNomination