Skip to content

Motsepe belowe om Jayden Adams se familie te ondersteun [KLANK]

# Die president van die Afrika-sokkerfederasie Patrice Motsepe sê gesprekke is aan die gang oor hoe Mamelodi Sundowns die familie van die oorlede Bafana Bafana-middelveldspeler Jayden Adams verder kan ondersteun. Motsepe het tydens Adams se begrafnis in Stellenbosch gesê die klub is daartoe verbind om die familie te ondersteun gedurende hul tyd van rou. Hy het Adams geprys omdat hy Suid-Afrika trots gemaak het met sy prestasie op die veld. Hy het die respek van spanmaats, afrigters en ondersteuners verdien:

ENG-MotsepeOnHelp