Skip to content

Malema belowe gelyke verteenwoordiging vir vroue in die werkplek [KLANK]

# Die EFF-leier Julius Malema sê die party sal ‘n beleid formuleer wat gelyke verteenwoordiging van mans en vroue in die werkplek vereis. Malema het tydens die bekendstelling van die party se verkiesingsmanifes en regeringsvisie gesê geen werkplek sal toegelaat word om meer mans as vroue in diens te neem nie. Hy sê geslagsgelykheid moet in alle sektore afgedwing word om billike toegang tot werksgeleenthede te verseker en die ekonomiese bemagtiging van vroue in Suid-Afrika te bevorder:

ENG-MalemaOnWorkers