Skip to content

EFF stel Plaaslike Verkiesingsmanifes in Limpopo bekend [KLANK]

Die EFF stel die naweek amptelik sy 2026 Plaaslike Verkiesingsmanifes in Limpopo bekend. Die party se sekretaris-generaal Marshall Dlamini het aan die SABC gesê munisipaliteite is geïdentifiseer met die doel om oorwinnings te behaal. Hy sê die party sal ook burgemeesterskandidate in sleutelgebiede bekend maak:

ENG-DlaminiOnLaunch