# Die Nasionale Verbruikerskommissie het ‘n veiligheidsherroeping aangekondig vir 2017 tot 2020 Ford Ranger- en Ford Everest-voertuie wat met die 10R80-ratkas toegerus is. Die herroeping volg op kommer dat ‘n transmissievloeistofpomprat kan faal, wat veroorsaak dat die voertuig krag verloor terwyl dit ry en die risiko van ‘n ongeluk verhoog. Phetho Ntaba van die kommissie het eienaars van die betrokke voertuie aangespoor om hul naaste gemagtigde Ford-handelaar te besoek vir gratis sagteware-opdaterings:
Verbruikerskommissie herroep sekere Ford Ranger- en Everest-modelle weens ratkasfout [KLANK]
ENG NtabaOnFordRecalls