# ActionSA is bekommerd oor die Wes-Kaapse Hooggeregshof se meerderheidsbeslissing om die Parlement se Artikel 89-ampsklagproses teen president Cyril Ramaphosa tydelik te staak. Die party sê die uitspraak verhoed die Parlement om sy grondwetlike toesighoudende rol uit te oefen terwyl hofsake voortduur. Woordvoerder Lerato Ngobeni sê aanspreeklikheid moenie deur langdurige litigasie vertraag word nie en waarsku herhaalde hofaansoeke kan die Parlement se magte verswak:
ActionSA kritiseer hofuitspraak wat Ramaphosa se ampsklagproses staak [KLANK]
ENG-NgobeniOnInterdict