Skip to content

Meer as 300 verdagtes in Tshwane aangekeer [KLANK]

# Die polisie in Tshwane het gister 358 verdagtes in hegtenis geneem tydens ʼn multidissiplinêre misdaad-voorkomingsoperasie in Mabopane en Loate. Die misdade sluit in moord, poging tot moord en gewapende roof. Polisiewoordvoerder Johan van Dyk sê 108 boetes ter waarde van 82-duisend-100-rand is ingevolge die Nasionale Wet op Padverkeer uitgereik en 12 taxi’s is geskut vir oortreding van die wet:

AFR DykONCrimeOperation