Skip to content

Johannesburgse Metropolisie ondersoek bewerings van wangedrag onder beamptes [KLANK]

# Die Johannesburgse Metropolisiedepartement stel ondersoek in nadat ʼn video aan die lig gekom het waarin beamptes ʼn motoris aanrand. Op die beeldmateriaal wat met ʼn paneel-kamera geneem is, trek beamptes ʼn motoris af waarna een sy hande om die motoris sit en hom begin wurg. Die departement se woordvoerder, Xolani Fihla, sê hulle veroordeel enige magsmisbruik, wangedrag of optrede wat die publiek se vertroue ondermyn:

ENG FihlaONMisconduct