# Die DA eis van die burgemeester van Johannesburg, Dada Morero, om seker te maak verkeersbeamptes van die Johannesburg Metropolitaanse Polisiediens wat afgeneem is waar hulle ‘n motoris aanrand, moet aangekla word. Die paneelbordkamera wys hoe beamptes ‘n bestuurder aftrek voordat een van hulle hom begin wurg. Solomon Maila van die DA sê die insident gee ‘n slegte naam aan die Departement vir Openbare Veiligheid. Hy sê daar moet ontslae geraak word van alle skurkagtige beamptes:
DA eis verkeersbeamptes in aanrandingsvideo moet aangekla word [KLANK]
ENG MailaONJMPDOfficers