Skip to content

Wes-Kaapse LUR verwelkom Hooggeregshof se uitspraak van minagting teen taxiverenigings [KLANK]

# Die Wes-Kaapse LUR vir Mobiliteit, Isaac Sileku, het die uitspraak van die Wes-Kaapse Hooggeregshof verwelkom wat die Kaapse Organisasie vir die Demokratiese Taxivereniging, die Khayelitsha Somerset-Wes Plaaslike Taxivereniging en 23 individue aan minagting skuldig bevind het. Dit volg na ‘n tussentydse bevel wat die betrokke taxiverenigings en hul lede verbied het om met openbare vervoerdienste in te meng, hul werknemers te intimideer of lisensievoorwaardes te oortree. Sileku sê dis ‘n groot oorwinning vir die oppergesag van die reg en pendelaars:

ENG SilekuONTaxiAssociations