Skip to content

Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers aanvaar resolusie wat Trump aansê om soldate uit Iran te onttrek [KLANK]

# Die Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers het die Oorlogsmagte-resolusie aanvaar wat president Donald Trump beveel om die weermag aan die konflik met Iran te onttrek. Vier Republikeine het saam met die Demokrate ten gunste van die maatreël gestem, wat die stemme op 214 teenoor 208 gebring het. Die Senaat het ook ʼn poging aangewend om Trump se oorlogsmagte in Iran te beperk, maar dit was onsuksesvol. Die Senaat se minderheidsleier, Chuck Schumer, sê net Trump en sy volgelinge wil oorlog maak:

ENG SchumerOnAgainstWar