Skip to content

DA veroordeel vertragings van noodsaaklike operasies by Tambo-gedenkhospitaal [KLANK]

# Die DA sê pasiënte by die Tambo-gedenkhospitaal in Boksburg word gedwing om tot Junie volgende jaar te wag vir beplande operasies weens vertragings met die opknapping van die hospitaal se teaters. Madeleine Hicklin van die party beweer die Gautengse Departement van Gesondheid het nie sy belofte nagekom om die werk binne twee maande te voltooi nie en het nie die betrokke pasiënte na ander hospitale verwys nie:

ENG HicklinOnSurgeriesDelays