# Solidariteit Helpende Hand sê die regering moet dringend die administrateur van die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente, Hlengani Mathebula, se aanstelling hersien weens kommer oor leierskap en verantwoordbaarheid. Gerhard Pretorius van Solidariteit bevraagteken ook die aanstelling van Bojane Segooa aan die hoof van die skema se oudit- en risikokomitee, rakende ‘n ondersoek na ‘n uitbetaling van 625-duisend-rand in raadsfooie by Daybreak Foods wat steeds hangende is:
Solidariteit Helpende Hand eis hersiening van NSFAS-administrateur [KLANK]
AFR PretoriusOnAdministratorReview