Skip to content

Krieket: Volgende jaar se reeks om die As begin in Junie op Trent Bridge

# Krieket: Toetse sal op Trent Bridge in Nottingham, Lord’s in Londen, Edgbaston in Birmingham, Southampton en The Oval in Londen gespeel word in volgende jaar se reeks om die As tussen Engeland en Australië. Die toer begin op 18 Junie, terwyl Southampton die heel eerste keer ‘n toets in die reeks sal aanbied wanneer die vierde wedstryd op 21 Julie begin. Die twee lande se vrouespanne sal vanaf 24 Junie in ‘n eenmalige toets op Headingley speel, gevolg deur drie T20s en drie eendagwedstryde.