Skip to content

Fietsry: Verdedigende kampioen Pogačar behou stewige voorsprong voor 18de skof van Tour de France

# Fietsry: Die Tour de France betree vandag die Hoë Alpe vir die 18de skof, met die verdedigende kampioen Tadej Pogačar wat gister sy stewige algehele voorsprong suksesvol verdedig het. Die fietsryers pak vandag ‘n klimtog van drie-duisend-900 meter oor 185-kilometer. Pogačar is egter bekommerd oor sy spanmaat, Adam Yates, wat ongesteld is en gister 26 minute ná die skofwenner, Jasper Philipsen van België, geëindig het. Die Brit, wat in 2023 derde was, is een van Pogačar se belangrikste spanmaats in die berge.