# Die Stad Tshwane sê noodherstelwerk aan die grootmaat-waterpyplyn na die Mamelodi R3- en R4-reservoirs duur voort. Die metro se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê tegniese spanne maak goeie vordering en werk tans aan die beskadigde dele by die Savannah-landgoed en die Nellmapius Chamber. Hy sê watertenkwaens is ontplooi om die betrokke klante by te staan terwyl herstelwerk voortgaan:
Noodherstelwerk aan hoof-pyplyn na Mamelodi-reservoirs duur voort [KLANK]
ENG MashigoONMamelodi