Skip to content

Tshwane waarsku teen onwettige besetting van grond [KLANK]

# Die Stad Tshwane waarsku inwoners teen onwettige besetting van munisipale grond, in die besonder standplase wat reeds deur op wettige manier aan bevoordeeldes toegeken is. Dit volg op die onwettige besetting van erwe in Leeufontein Uitbreiding 27 oor die naweek. Die woordvoerder van die departement van Behuising, Doreen Mokgolo, sê die optrede benadeel inwoners wat geduldig op die Nasionale Behuisingsregister op erwe of huise wag:

ENG MokgoloONLand