Skip to content

DA sê die ondersoek na die Will for Peace 2026-oefening is ses maande agter [KLANK]

# Die DA sê president Cyril Ramaphosa se beloofde ondersoek na Iran se deelname aan die Will for Peace 2026-vlootoefening, het tot stilstand gekom. Die president het die ondersoek in Februarie vanjaar ingestel en ʼn ondersoekpaneel onder voorsitterskap van regter Bernard Ngoepe aangestel. Chris Hattingh van die DA sê Ramaphosa het in ʼn parlementêre antwoord bevestig dat die ondersoek binne ʼn maand afgehandel moes wees. Hy het egter steeds nie die verslag ontvang nie en dit sal na verwagting eers oor ses maande voltooi wees:

ENG HattinghONRamaphosa