# Die MK-party sê president Cyril Ramaphosa moet persoonlik voor die Ampsklagkomitee getuig en kan dit nie deur regsverteenwoordigers doen nie. Dit volg nadat die komitee besluit het sy regsraadgewers moet leiding gee oor die wetlike vereistes van Ramaphosa se verskyning en getuienislewering en die gevolge indien die president besluit om nie te getuig nie. John Hlophe van MK sê Ramaphosa behoort ter voorbereiding tot die ampsklagondersoek eerste getuig:
MK-party wil hê Ramaphosa moet persoonlik voor Ampsklagkomitee getuig [KLANK]
ENG HlopheOnRamaphosa