# Die EFF-leier Julius Malema het die siening verwerp dat ‘n getuienisleier wat deur ‘n politieke party benoem is om die Ampsklagkomitee te lei, noodwendig polities gebonde sou wees met die party. Die komitee, wat ‘n moontlike ampsklag teen president Cyril Ramaphosa ondersoek, het besluit om die sperdatum vir nuwe benoemings vir ‘n getuienisleier tot Vrydag te verleng. Malema het die Patriotic Alliance se siening as ongeletterd bestempel:
Malema verwerp die siening van politieke vooroordeel van ‘n getuienisleier wat deur ‘n politieke party benoem is [KLANK]
ENG MalemaOnPoliticallyAligned