# ActionSA het ‘n aanlynportaal bekendgestel vir inwoners om die beweerde onwettige besetting van HOP-huise deur buitelandse burgers aan te meld. Zandile Dabula van die party sê die platform is daarop gemik om korrupsie in behuisingstoekennings bloot te lê en te verseker dat regeringshuise na kwalifiserende Suid-Afrikaners gaan. Dabula sê verslae wat met ondersteunende bewyse ingedien word, sal beoordeel word voor dit verder verwys word, en alle inligting sal vertroulik bly:
ActionSA teiken beweerde onwettige besetting van HOP-huise [KLANK]
ENG DabulaOnIllegalOccupation