Skip to content

Charlotte Maxeke-hospitaal hervat velkankerbehandelings [KLANK]

# Die Gautengse Departement van Gesondheid sê krioterapiedienste is hervat by die Charlotte Maxeke Johannesburg Akademiese Hospitaal nadat die toevoer van vloeibare stikstof herstel is. Die drie maande lange ontwrigting het die behandeling vertraag van ongeveer 720 pasiënte met sekere veltoestande, insluitend sommige velkankers. Steve Mabona van die Departement sê die hospitaal prioritiseer nou pasiënte wie se behandeling vertraag is terwyl hulle daaraan werk om ononderbroke dienste vir die toekoms te verseker:

ENG MabonaOnCryotherapy