# Die DA gaan sy manifes vir die plaaslike regeringverkiesing op 8 Augustus in Johannesburg bekendstel. Die party sê die stad is gekies omdat hulle glo Johannesburg is vervalle gelaat as gevolg van swak bestuur, en kiesers kry die geleentheid om dit op 4 November by die stembus te verander. Woordvoerder Werner Horn sê party-leier Geordin Hill-Lewis sal planne en voorkeure vir plaaslike regering uiteensit:
DA gaan 2026-verkiesingsmanifes in Johannesburg bekendstel [KLANK]
AFR HornOnElectionManifesto