Skip to content

Tafeltennis: SA se span gereed om die vlag te laat wapper op die Statebondkampioenskap in Indië [KLANK]

# Tafeltennis: Die Suid-Afrikaanse Tafeltennisraad het die nasionale span aangekondig wat gekies is om die land te verteenwoordig op volgende week se Statebondkampioenskap in Nieu-Delhi, Indië. Woordvoerder Priya Ranchod sê die glans-kampioenskap bring die beste Statebondspelers byeen en verskaf ‘n wêreldklas-platform vir elite-kompetisie. Sy sê Suid-Afrika het ‘n gebalanseerde span wat die geesdrif van ontluikende jeugtalent met die ervaring van gesoute spelers kombineer:

ENG RanchodOnChampionships