Skip to content

Soil of Africa sê stryd teen geslagsgeweld verg meer as net wetgewing [KLANK]

# Soil of Africa verwelkom drie Hoofstuk 9-instellings se ondersoek na die strafregstelsel se reaksie op geslagsgeweld en vrouemoord. Dit het ten doel om tekortkominge in die aanmelding van sake, ondersoeke en ondersteuning aan slagoffers te ontbloot en aanbevelings te ontwikkel om aanspreeklikheid en toegang tot geregtigheid te versterk. Woordvoerder Luzuko Sofute sê die ondersoek verteenwoordig ‘n beduidende grondwetlike ingryping in ‘n tyd waarin Suid-Afrika steeds kommerwekkend hoë vlakke van geslagsgeweld ervaar:

ENG SofuteONLegislation