Skip to content

DA sê nuwe Magalies-verpakkingsaanleg in Hammanskraal kort infrastruktuur-opgradering [KLANK]

# Die DA sê die Stad Tshwane moet dringend die installering van watermeters en verwante infrastruktuur in Hammanskraal afhandel. Dit volg na die opdrag om die Magalies-verpakkingsaanleg op te rig. Inwoners kla lankal oor hul watergehalte, ʼn probleem wat ná die dodelike cholera-uitbreking in 2023 vererger het. Themba Fosi van die DA sê indien die metro se verouderende waterverspreidingsnetwerk nie opgradeer word nie, kan die volle voordele van die nuwe suiweringsaanleg nie realiseer nie:

ENG FosiONInfrastructureUpgrades