# Die DA sê die pas aangestelde minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Dina Pule, se eerste mediakonferensie het min besonderhede maar baie beloftes bevat. Die minister sê die regering gaan meer as 350-duisend maatskaplike toelaes hersien om die integriteit van die stelsel vir maatskaplike bystand te beskerm en sowat 1,5-miljard-rand vir die staatskas te bespaar. Nazley Sharif van die DA sê Pule het min gedoen om Suid-Afrikaners te oortuig dat sy ʼn werkbare plan het om haar departement of die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid reg te ruk:
DA sê minister Pule het nie geloofwaardige plan verskaf om SASSA reg te ruk nie [KLANK]
ENG SharifOnPule