Skip to content

Minister van Maatskaplike Ontwikkeling sê regering wil R1,5-miljard spaar deur hersiening van maatskaplike toelaes [KLANK]

# Die minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Dina Pule, sê die regering beoog om gedurende die 2026/2027-boekjaar 1,5-miljard-rand te bespaar deur middel van die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid se hersieningsprogram vir maatskaplike toelaes. Pule het aan die media gesê die hersienings sal verseker dat slegs kwalifiserende begunstigdes toelaes ontvang, terwyl bedrog en verkeerde betalings voorkom word. Sy het gesê die besparings kan na ander regeringsprioriteite herlei word, terwyl die langtermyn volhoubaarheid van die maatskaplike bystandstelsel beskerm word:

ENG PuleOnGrantReviews