Skip to content

Staatsdiensvakbond verwerp vals en misleidende verslag dat Shiburi by OBK-raad bedank het [KLANK]

# Die Vereniging van Staatsamptenare sê hy verwerp die vals en misleidende verslag van Independent Online wat beweer dat Justice Shiburi, die vakbond se verteenwoordiger op die Openbare Beleggingskorporasie se raad, bedank het. Die vakbondwoordvoerder, Claude Naicker, sê IOL moet verduidelik hoe sulke verkeerde inligting sonder behoorlike nagaan van feite en redaksionele verifikasie gepubliseer word. Hy sê Shiburi bly ʼn aangestelde OKR-raadslid en gaan voort met sy verantwoordelikhede ooreenkomstig sy vertrouenspligte:

ENG NaickerONBoard