Skip to content

Drie Hoofstuk 9-instellings begin ondersoek na strafregstelsel se reaksie op geslagsgeweld [KLANK]

# Drie Hoofstuk 9-instellings het ʼn gesamentlike ondersoek begin na die strafregstelsel se reaksie op geslagsgeweld en vrouemoord. Die Kommissie vir Geslagsgelykheid, die Menseregtekommissie en die Kommissie vir Kultuur-, Godsdiens- en Taalregte sê die ondersoek wil swakhede in die aanmelding-, ondersoek- en slagofferondersteuningsposesse identifiseer. Die Kommissie vir Geslagsgelykheid se woordvoerder, Javu Baloyi, sê die eerste fase sal fokus op oorlewendes se ervarings en die regstelsel se funksionering voor sake hof toe gaan:

ENG BaloiONJusticeResponse