Skip to content

Gautengse taxiverenigings dreig met provinsiale staking indien hul eise geïgnoreer word [KLANK]

# Die Gauteng Nasionale Taxi-alliansie en die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxi-raad dreig met ʼn provinsiale staking indien hul eise nie binne sewe dae aangespreek word nie. Die verenigings beskuldig die provinsiale regering dat hy nie betekenisvol met die bedryf kommunikeer nie. Hulle noem kwessies soos die uitreiking van bedryfslisensies en swak beraadslaging oor vervoerbeleid. Die voorsitter van die Gauteng Nasionale Taxi-Alliansie, Mpho Motsepe, sê die taxi-bedryf se verhouding met die LUR van Paaie en Vervoer, Kedibone Diale-Tlabela, het heeltemal verbrokkel:

ENG MotsepeOnMECTlabela