# Gauteng se LUR vir Vervoer, Kedibone Diale-Tlabela, het die regering se verbintenis tot ʼn opbouende en deursigtige vennootskap met die taxi-bedryf herbevestig, terwyl die bestuur in die lisensiëringstelsel versterk word. Die provinsiale taxi-bedryf beskuldig die LUR dat die uitreiking van bedryfslisensies, wat nodig is om taxi’s op die pad te hou, vertraag word. Diale-Tlabela sê die huidige hersiening van die lisensiëringsmodel is ʼn noodsaaklike ingryping oor kommer wat deur die bedryf self gelug is:
Gautengse LUR vir Vervoer sê hersiening van lisensiëringsmodel is noodsaaklike bestuursingryping [KLANK]
ENG TlabelaOnTaxiIndustry