Skip to content

DA sê moorde in Lwandle beklemtoon oproepe vir permanente polisiekantoor [KLANK]

# Die DA in die Wes-Kaap sê die noodlottige skietvoorvalle wat oor die naweek vier lewens in Lwandle geëis het, beklemtoon die dringende behoefte aan ‘n permanente polisiestasie en ‘n permanente provinsiale polisiekommissaris. Benedicta van Minnen van die party sê die gemeenskap het steeds nie genoeg hulpbronne nie, met polisiëringsdienste wat vanuit ‘n voormalige RDP-huis bedryf word in plaas van ‘n volledig toegeruste stasie. Van Minnen het die nasionale regering aangespoor om polisiehulpbronne te verbeter:

AFR BenedictaOnLwandle