# Die DA het die Pensioenbeskermingswetsontwerp voorgestel om politieke aanstellings by die Openbare Beleggingskorporasie te beëindig. Mark Burke van die party sê die voorgestelde wet sal politieke aanstellings vervang met ‘n onafhanklike, meriete-gebaseerde keuringsproses en huidige of gewese politici verbied om op die OBK-raad te dien. Burke sê die hervormings is daarop gemik om bestuur te verbeter en die pensioenspaargeld van staatsamptenare te beskerm:
DA stel wetsontwerp voor om politiek uit Openbare Beleggingskorporasie te hou [KLANK]
AFR BurkeOnPolitics