Skip to content

Andy Burnham aangestel as eerste minister deur koning Charles [KLANK]

# Andy Burnham is die nuwe Britse eerste minister nadat koning Charles hom in Buckingham-paleis genooi het om ‘n nuwe regering saam te stel. Burnham het die versoek aanvaar nadat Keir Starmer vanoggend formeel bedank het. Burnham het Vrydag die nuwe leier van die Arbeidersparty geword, en word die vyfde eerste minister in vier jaar. Hy het sy eerste amptelike toespraak voor Downingstraat 10 gelewer

ENG BurnhamOnSpeech