Skip to content

Polisie vol vertroue in saak teen Matlala [KLANK]

# Die polisie sê die staat het ‘n sterk saak teen die sakeman Vusimusi “Cat” Matlala en sy medebeskuldigdes in die Hooggeregshof in Johannesburg. Hulle staan ​​tereg op elf aanklagte van poging tot moord in drie skietvoorvalle. Die mediapersoonlikheid Tebogo Thobejane, wat saam met haar 18-jarige vriendin ‘n sluipmoordpoging op die N1 naby Sandton oorleef het, was in die hof. Die vriendin is permanent gestremd. Polisiewoordvoerder Athlenda Mathe sê geregtigheid moet geskied:

ENG-MatheOnHitmen