Skip to content

DA verwelkom Valke se inhegtenisneming van korrupsie-verdagte in Emfuleni

# Die DA verwelkom die inhegtenisneming van ‘n voormalige senior amptenaar van die Emfuleni-plaaslike munisipaliteit oor beweerde tenderbedrog en korrupsie van 16-miljoen-rand. Die DA-lid, Kingsol Chabalala, sê die inhegtenisneming volg ná gesprekke met die Valke. Chabalala vra dat die ondersoek uitgebrei word na ‘n diensverskaffer met beweerde EFF-bande, en ANC-rolspelers wat die korrupsie glo moontlik gemaak het. Hy sê diegene wat verantwoordelik is, moet aanspreeklik gehou word:

ENG ChabalalaOnArrest