# Limpopo se premier, Phophi Ramathuba, sê die provinsiale regering gaan voort om met wetstoepassingsagentskappe en alle belanghebbendes saam te werk om pogings te versterk om padsterftes te verminder. Dit volg ná ‘n dodelike naweek op die provinsie se paaie, waar twee afsonderlike ongelukke 14 lewens geëis het. Ses mense is beseer. Die regering se woordvoerder, Thilivhali Muavha, sê ondersoeke word gedoen om die oorsaak van albei ongelukke te bepaal:
Limpopo se regering sal voortgaan met pogings om padsterftes te verminder [KLANK]
ENG MuavhaONFatalities