Skip to content

Wes-Kaapse premier sê projekte vorder om infrastruktuur te herstel [KLANK]

# Die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, sê die permanente herstelwerk aan infrastruktuur wat tydens die onlangse oorstromings beskadig is, sal twee jaar neem om te voltooi. Dit sluit Meiringspoort, Swartberg-pas en talle skole in. Winde verstaan die belangrikheid van die paaie, brûe en passe wat sakeondernemings in staat stel om te gedy en inwoners toegang gee tot geleenthede. Hy sê spanne fokus daarop om veilige oplossings so vinnig moontlik in te stel:

ENG WindeONInfrastructure