Skip to content

FOSA verwelkom Madlanga-kommissie se besluit om hoof van Ondersoekdirektoraat Teen Korrupsie te dagvaar [KLANK]

# Die Forum for South Africa verwelkom die Madlanga-kommissie se besluit om die Ondersoekdirektoraat Teen Korrupsie se hoof, Andrea Johnson, te dagvaar nadat sy versuim het om verlede Maandag voor die kommissie te verskyn. Sy word van onbehoorlike gedrag beskuldig nadat sy na bewering in 2018 ʼn aanranding-dossier wat teen die Misdaadintelligensie-hoof, Feroz Khan, aanhangig gemaak is, met hom gedeel het. FOSA-leier Tebogo Mashilompane sê die uitreiking van ʼn dagvaardiging wys almal, ongeag posisie of amp, word aanspreeklik gehou:

ENG TebogoONMadlanga