Skip to content

Gewese munisipale vlootbestuurder van Emfuleni vasgetrek oor vermeende onregmatige tender van R16-miljoen [KLANK]

# Die Gautengse taakspan oor politieke moorde het die naweek ʼn gewese munisipale vlootbestuurder van Emfuleni gearresteer. Dit hou verband met die beweerde onregmatige toekenning van ʼn tender vir munisipale voertuie. Sowat 16-miljoen-rand is aan ʼn diensverskaffer betaal vir 18 munisipale voertuie. Die nasionale polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe, sê die 42-jarige verdagte sal vandag in die Vanderbijlpark-landdroshof verskyn op aanklagte van bedrog en korrupsie:

ENG MatheOnIrregularTender